Spesiale Aanbiedinge & Promosies

2016-06-26 - 2020-06-30

Spesiale aanbieding vir klein besigheids webwerwe. (1-5 bladsye)

Ons is bereid om vir klein besighede wie nie weer as 5 bladsye soek of wie nie belang stel om self hulle webwerf te bestuur nie 'n baie spesiale afslag prys bied op ons webwerf ontwerp dienste.

Die kostes wat altyd betaal moet word is die volgende:

R150 per maand vir die uitsaai van jou webwerf.

R200 vir 'n nuwe domein registrasie

R150 jaarliks vir die domein hernuwing

Ons gebruik template om u webwerf te bou. Ons het honderde template. Indien u tevrede is met die templaat dan is dit al wat u gaan betaal. U kry dus u webwerf verniet!

Indien u egter vir die templaat 'n pasgemaakte baadjie wil aantrek kan ons dit vir u doen teen R1,000.

Goedkoper kwaliteit webwerf ontwerp dienste as dit by 'n professionele webwerf ontwikkelingsmaatskappy in Suid-Afrika sal u nie makliker as dit vind nie.



Terug Terug na bo
Close