Latest News
 
Hoekom doen sommige webwerwe beter as ander op die Internet? - 2016-10-08

Hoekom is sommige webwerwe meer suksesvol as ander. Hoekom kry ek nie meer besoekers deur soekenjins soos Google nie? Ons word daagliks hierdie belangrike vraag gevra. Voor ons hierdie vraag gaan probeer beantwoord kom ons verduidelik eers hoe werk soekenjins:   Soekenjins is webwerwe soos Google, Yahoo en Bing met Google wat by verre di... meer

Webwerf bou tuisbesigheidsgeleentheid - 2016-10-08

Jou webwerf, die internet en spesifieke vryskut werksgeleenthede in Suid-Afrika Met die politieke onrus in Suid-Afrika by die universiteite is menige jong werksoeker en hul ouers heel waarskynlik raadop of bekommerd oor werksgeleenthede. Selfs al vang jy jou graad is jy nie noodwendig verseker van ’n werk nie. En vir die afsienbare toekoms... meer


Terug Terug na bo