Soek    


Ons doen meer as normale webwerf ontwerp vir ons kliënte. Die ontwerp van webwerwe is 'n baie klein deel van die proses om sukesvol te wees met 'n bemarkingspoging op die Internet. Ons ontwerp nie net Afrikaanse webwerwe nie maar ook web

Google Advertensies is die mees gewaarborgde manier om te verseker jou webwerf word vertoon op die spesifieke tydstip wanneer daar na jou produk of diens gesoek word. Ons kan u help om u advertensie by Google op te stel en te bestuur.

Ons kan u Engels webwerf vir u vertaal in Afrikaans sodat u hierdie nismark kan teiken.

Ons bemark produkte en dienste namens besigheidseienaars op kommissie. Dit is hoeveel ons glo in ons produk, diens en kennis rondom Internet bemarking.

Sosiale Media Bestuur behels die skep en bestuur van u sosiale media platforms soos Faceboek, Twitter , Pinterest en Instagram. 


Ons is Suid Afrikaanse webwerf ontwerpers wat pasgemaakte webwerwe bou wat self deur die webwerf eienaar bestuur kan word. (Ons kan ook jou webwerf vir jou volledig bestuur insluitende Google advertensie bestuur.) Hier bou ons webwerwe in Afrikaans uit lojaliteit vir die Afrikaanse taal. (Ons bou al lankal webwerwe in Engels en selfs Frans.) Ons webwerf ontwerp en bestuur sagteware is uiters gebruikersvriendelik en selfs kinders kan leer hoe om hul eie webwerwe te bou. Ons doen dan ook groot moeite om aan u te verduidelik hoe werk soekenjins soos Google sodat u top resultate kan behaal met u bemarkingspogings op die internet.

Deur u webwerf in byvoorbeeld Afrikaans te bedryf kan u verseker wees dat u 'n spesifieke nismark sal teiken. Afrikaans as taal is besig om die val op Universiteite weens politieke inmenging. Ons glo en vertrou dat deur hierdie en ander webwerwe in Afrikaans te bedryf sal help verseker dat die gebruik van Afrikaans as taal in Suid-Afrika sterk sal gedy.







Adres:
101 5de Laan Kleinmond
Kleinmond
Overberg, Weskaap
South Africa

Kontakpersoon:
Overberg,Weskaap
Tel nr: 0745470221
Sel nr.:0768470492
E-posadres:
 
Terug Terug na bo