Wil jy self jou eie webwerf skep of bestuur of wil soek jy dat jou webwerf ontwerper alles vir jou doen? Ons kan u met beide opsies help. Ons bied ook werksgeleenthede vir diegene wie wil doen wat ons doen. (Webwerwe bou vir Suid-Afrikaanse ondernemings.)

Ons webwerwe is baie bekostigbaar vir die Suid-Afrikaanse mark aangesien ons webwerf bouer 'n Suid-Afrikaanse produk is wat nie gekoppel is aan die swak rand. Ons bied ook bystand aan ons webwerf kliënte gedurende normale Suid-Afrikaanse werksure en soos u kan lees bied ons ook die webwerf ontwerp diens aan in Afrikaans.

Ons bied die volgende webwerf ontwikkelingsdienste:

Diens Maandelikse koste Aanvanklike kostes

Uitsaai van volledige webwerf

(Sluit 3 gratis veranderinge per maand in. Opleiding vir die webwerf bestuur selfdoen opsie dus nie noodsaaklik nie)

R150 per maand  

Opstel van webwerf (1 - 15 bladsye)

U kan na opleiding 'n onbeperkte hoeveelheid bladsye self laai.

  R1,500

Opsioneel:

Opleiding vir die webwerf bestuur selfdoen opsie. Opleiding oor die internet of in persoon

  Tussen R1,500 - R2,000
Omskep templaat in pasgemaakte ontwerp   R1,000
Nuwe domein registrasie   R200
Jaarlikse herregistrasie van domein   R200
Bestuur van Google Advertensies Prys op aanvraag  
Hulp met die skryf van webwerf teks Prys op aanvraag  
Ander dienste : Hulp met Faceboek, Twitter en Spesiale grafiese ontwerpe. Prys op aanvraag  

 

Terug Terug na bo