Webwerfontwerpers


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Buddy Web Design


 
Kontakbesonderhede

Kontak persoon Melanie Marais
Selfoon Nommer: 0768470492
Epos: melanie@kwikwap.co.za
Webwerf: www.buddywebdesign.co.za
Adres: Julian Way 5 Somerset West Business Park Somerset West


Meer oor ons

Melanie en Francois Marais van die Strand in die Helderberg bedryf reeds die afgelope 8 jaar Buddy Web Design . Hulle gebruik hoofsaaklik sagteware van Kwikwap om pasgemaakte webwerwe vir kliënte in Kaapstad, Die Helderberg en Die Overberg te bou.

Francois het 'n graad in rekeningkunde (webwerwe en seo vereis baie logika) terwyl Melanie 'n diploma in onderwys het.

Hulle glo daaraan dat kliënte moet verstaan hoe soekenjins werk. Die keuse om self jou webwerf te opdateer of om dit deur Buddy Web Design te laat doen hang van die kliënt af.

'n Groot rede vir hul sukses is die gemak waarmee webwerwe met die Kwikwap sagteware gebou kan word.



Terug Terug na bo
Close